Categories: Video'sPublished On: 17th October 2024

VIDEO: Corteva Agricience | NAMPO Kaap 2024

By 0 min read
75 words

Screenshot 2024-10-17 103553

Corteva Agricience het verskeie onkruiddoders wat jy nodig het om die maksimum opbrengste vir al jou gewasse te verseker.

Corteva se Instinct® Optinyte®-tegnologie, ’n watergebaseerde nitrifikasieinhibeerder is ontwikkel om die omskakeling van ammonium na nitrate te vertraag en sodoende dit in die wortelsone te hou.

Die gewasse waarvoor die produk ontwerp is, is mielies, suikerriet en koring.

Besoek hulle webtuiste vir meer inligting by http://www.corteva.co.za

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0