gewasse

VIDEO – Limagrain by NAMPO: 60 jaar sterk

Limagrain is ‘n saadmaatskappy wat deur boere besit en bestuur word, vir boere. In hulle bestaan van sestig jaar het hulle hulself reeds geposisioneer as ‘n wêreldklas rolspeler en nou beoog hulle om hulself ook as ‘n prominente Suid-Afrikaanse saadmaatskappy te vestig. By NAMPO 2025 het hulle hul wêreldklas-mieliekultivars[...]

By Spesialisskrywer|2nd June 2025|Categories: Gewasproduksie Videos, Video's, Videos|Tags: , , , |

Hou jou graan veilig met RSA Grain Storage

In die verlede het boere staatgemaak op die koöperasie vir hulle graanopberging, maar soos wat landboutegnologie voortuitgang beleef, so skuif meer en meer boere oor na hulle eie graanopberging. RSA Grains Storage is die kenners van graan- en wateropberging. Met hulle dekadeslange kennis kan hulle jou help om ‘n[...]

By Natasha Pretorius|26th May 2025|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , , |

Maai die verantwoordelikheid wat jy saai: Hoe nakoming die toekoms van Suid-Afrikaanse landbou bevorder

Ter herdenking van Wêrelddag vir Werksveiligheid en -gesondheid op 28 April, beklemtoon InteliGro ’n kernboodskap: Nakoming in landbou gaan nie meer net oor wetgewing nie – dit is ’n strategiese, etiese én omgewingsverantwoordelikheid. As ’n toonaangewende verskaffer van geïntegreerde gewasoplossings, werk InteliGro doelgerig daaraan om groter bewustheid van nakoming[...]

By Spesialisskrywer|24th April 2025|Categories: Nuus|Tags: , , , , |
0
Go to Top