gewasse
Pioneer stel nuwe wit droëlandkultivar bekend
Prestasie en die strewe na voortdurende verbetering is deel van die mens se natuur. Jaarliks word atletiek- en swemrekords verbeter. Die Springbokke is twee keer agtereenvolgend as die wêreldkampioene aangewys, en Suid-Afrika swaai ook tans die septer as die wêreldkrieketkampioene in vyfdagtoernooie. Ook op die gebied van wetenskap en[...]
VIDEO: Limagrain het staatmaker kultivars
Limagrain is bekend vir staatmaker kultivars en uitstekende diens, met 60 jaar se kennis agter die rug kan jy verseker wees dat die Limagrain span die pad saam met jou stap. By NAMPO Kaap vanjaar het hulle bietjie met die Wes-Kaap boere oor hulle koring, kanola en voergewasse gesels.[...]
VIDEO – Limagrain by NAMPO: 60 jaar sterk
Limagrain is ‘n saadmaatskappy wat deur boere besit en bestuur word, vir boere. In hulle bestaan van sestig jaar het hulle hulself reeds geposisioneer as ‘n wêreldklas rolspeler en nou beoog hulle om hulself ook as ‘n prominente Suid-Afrikaanse saadmaatskappy te vestig. By NAMPO 2025 het hulle hul wêreldklas-mieliekultivars[...]
Hou jou graan veilig met RSA Grain Storage
In die verlede het boere staatgemaak op die koöperasie vir hulle graanopberging, maar soos wat landboutegnologie voortuitgang beleef, so skuif meer en meer boere oor na hulle eie graanopberging. RSA Grains Storage is die kenners van graan- en wateropberging. Met hulle dekadeslange kennis kan hulle jou help om ‘n[...]
Mielie-, sojaboon- en sonneblomboere stroom na Sannieshof: Pioneer haal uit en wys
Sien is glo en dit is presies wat boere by Pioneer se Agrononomie dag by Sannieshof vanjaar gedoen het: Hulle het met hulle eie oë gesien en geglo. Pioneer bied hierdie Agronomie dae aan in verskeie dele van die land en die dae word nie net gekenmerk deur die[...]