Categories: Gewasproduksie Videos, Video's, VideosPublished On: 1st October 2025

VIDEO: Limagrain het staatmaker kultivars

By 0 min read
59 words

lima

Limagrain is bekend vir staatmaker kultivars en uitstekende diens, met 60 jaar se kennis agter die rug kan jy verseker wees dat die Limagrain span die pad saam met jou stap. By NAMPO Kaap vanjaar het hulle bietjie met die Wes-Kaap boere oor hulle koring, kanola en voergewasse gesels.

Kyk die video vir meer inligting.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0