graanberging
Vermy slapelose nagte met AGI se pasgemaakte graanbergingsoplossings
Die Wes-Kaap bestaan nie net uit wingerde en vakansieplekke nie, ’n groot verskeidenheid gewasse word in elke deel van hierdie provinsie verbou. Langs lande waar skape rustig in die son hul middagslapies geniet, is daar boere wat met stropers hul gras, hawer, kanola en ander gewasse oes. Dit is[...]
VIDEO: Hoe RSA Grain Storage Solutions oesbestuur verbeter
Kwagga Smit van Kareekraal in Dullstroom deel sy eerstehandse ervaring met RSA Grain Storage Solutions en hoe hul mobiele graandam sy boerdery se doeltreffendheid verbeter het. Met uitdagende terrein en beperkte toegang vir vragmotors, was graanhantering ’n groot struikelblok. As gevolg van RSA Grain Storage Solutions se vinnige installasie[...]
Hou jou graan veilig met RSA Grain Storage
In die verlede het boere staatgemaak op die koöperasie vir hulle graanopberging, maar soos wat landboutegnologie voortuitgang beleef, so skuif meer en meer boere oor na hulle eie graanopberging. RSA Grains Storage is die kenners van graan- en wateropberging. Met hulle dekadeslange kennis kan hulle jou help om ‘n[...]
Neem beheer oor jou graanberging met neXgro
Doeltreffende graanberging is noodsaaklik vir ’n boer se oorlewing. Deesdae is ’n graansilo op jou plaas nie net meer ’n luuksheid nie, maar ’n noodsaaklike strategiese voordeel. neXgro verstaan die deurslaggewende rol wat graanopberginsgbakke en silo’s in jou landboubelegging speel. Daarom verkoop neXgro nie net ’n silo aan jou[...]
neXgro is pioniers in die bedryf!
neXgro het ongeveer 35 gelede tot die mark toegetree, waar hulle as pioniers die eerste graantransaksies gedoen het. Van toe af al fokus hulle op hoe hulle met die boer kan skakel en ’n handjie kan bysit. Vandag kan jy by neXgro silo’s koop wat al die pad ingevoer[...]