neXgro
Neem beheer oor jou graanberging met neXgro
Doeltreffende graanberging is noodsaaklik vir ’n boer se oorlewing. Deesdae is ’n graansilo op jou plaas nie net meer ’n luuksheid nie, maar ’n noodsaaklike strategiese voordeel. neXgro verstaan die deurslaggewende rol wat graanopberginsgbakke en silo’s in jou landboubelegging speel. Daarom verkoop neXgro nie net ’n silo aan jou[...]
neXgro is pioniers in die bedryf!
neXgro het ongeveer 35 gelede tot die mark toegetree, waar hulle as pioniers die eerste graantransaksies gedoen het. Van toe af al fokus hulle op hoe hulle met die boer kan skakel en ’n handjie kan bysit. Vandag kan jy by neXgro silo’s koop wat al die pad ingevoer[...]
neXgro: Want jou graan verdien net die beste!
'n Ware vriend vir die produsent, maar ook vir die verbruiker, is neXgro, wat groei van die landboubedryf moontlik maak deur 'n geïntegreerde voorsieningsketting. neXgro doen dit deur die vestiging van strategiese vennootskappe, verbetering van berging en logistiese doeltreffendheid, beskerming van verbruikers se voedselveiligheidsbelange en die verskaffing van landboukundige[...]
neXgro: Data driven solutions
The agricultural market is changing, and every producer strives to precision farming to maximize returns on their farm. neXgro understand the challenges of producing traceable, safe and affordable food for savvy consumers while protecting the natural resources we depend on. neXgro is a transparent track and trace data Agtech company. Whether[...]
Dit is tyd om beheer te neem – Saam met neXgro en MySilo
Die neXgro-Groep van Maatskappye bied reeds vir meer as 30 jaar innoverende oplossings vir die graanprodusent en die groter landbou industrie in Suid-Afrika. neXgro verstaan die uitdagings wat produsente daagliks in die gesig staar, en daarom fokus die groep op die totale landbou eko-sisteem vanaf insetbeplanning tot marktoegang. neXgro[...]