Categories: Gewasproduksie Videos, Video's, VideosPublished On: 2nd June 2025

VIDEO – Limagrain by NAMPO: 60 jaar sterk

By 0 min read
64 words

NAMPO_Limagrain_Thumbnail

Limagrain is ‘n saadmaatskappy wat deur boere besit en bestuur word, vir boere. In hulle bestaan van sestig jaar het hulle hulself reeds geposisioneer as ‘n wêreldklas rolspeler en nou beoog hulle om hulself ook as ‘n prominente Suid-Afrikaanse saadmaatskappy te vestig.

By NAMPO 2025 het hulle hul wêreldklas-mieliekultivars aan boere ten toon gestel.

Kyk die volle video hier:

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0