Gewasboerdery

TeeJet se DynaJet is presisieboerdery met trefkrag

Spuit is die wapen waarmee die gewasboer sy oes beskerm en verseker dat sy boerdery lonend is. Of dit nou insekdoder, onkruiddoder of kunsmis is, spuitstowwe is noodsaak­lik vir ՚n gesonde oes, maar dit kan jou ՚n hele paar rand uit die sak jaag. Daarom is presisieboerdery-oplossings die antwoord[...]

By Maryna Steyn|17th August 2023|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , , |

So kies jy 'n spuit vir boorde en wingerde

Net so belangrik as wat die spuit vir die saaiboer is, so belangrik – of dalk selfs belangriker – is dit vir die vrugte- en wingerdboer. Ook hierdie boere is die prooi van ’n hele leërskare peste en plae, en sonder ’n doeltreffende spuit om homself te verdedig, is die vrugteboer gedoem tot gevoelige winsverlies.

By Specialist Writer|22nd December 2014|Categories: Crop production, Resource management|Tags: , , , |
0
Go to Top