spuit

Andreoli 2000L ECO VAC-spuite stel nuwe standaarde in Wes-Kaapse proewe

Onlangse onafhanklike proewe wat in Citrusdal uitgevoer is, het resultate gelewer wat produsente beslis sal wil sien. Die Andreoli ECO VAC-spuite herdefinieer wat presisie-spuiting vir wingerde en boorde beteken. Bewys in onafhanklike toetse Toe die ECO VAC onder plaaslike toestande getoets is, het dit konsekwent uitstekende bedekking van die[...]

By Artikel voorsien|23rd September 2025|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , |

Wyse boer produseer piekfyn pekanneute… met Jupidex se Andreoli Atom selfaangedrewe spuite

Pekanproduksie kan lonend wees, maar dan moet die regte dinge reg gedoen word. Die kapitaaluitleg vir pekanboedery is hoog en jy moet lank wag voordat jy iets terugkry. ՚n Pekanneutboom kan agt tot tien jaar neem om volwassenheid te bereik en tot sy volle potensiaal te begin produseer. Maar[...]

By Bianca Pretorius|13th November 2023|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , |

Besproei, baal, plant en boer vooruit met Rovic Leers

Talle wyse boere reken op Rovic Leers, ‘n maatskappy wat in landboumeganisasie en besproeiing spesialiseer, se doeltreffende werktuie en rotsvaste rugsteundiens. Dit was weer duidelik by die afgelope NAMPO Kaap in Bredasdorp waar boere belangstellend na die Rovic Leers-uitstalling gestroom het. Simon Dicks, die maatskappy se bemarkingsbestuurder, het besoekers[...]

By Tisha Steyn|9th October 2023|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , |
0
Go to Top