spuit
New Holland se Guardian-voorbalkspuite: Spuit nou nog meer akkuraat met nuwe tegnologie
Artikel verskaf New Holland het sy reeks SP310F en SP380F Guardian™-voorbalkspuite opgegradeer met nuwe tegnologie en meer presisievermoëns. Hierdie spuite integreer die gevorderde presisietegnologieë van Raven met die hoë perdekrag en groot tenks waarvoor New Holland-spuite bekend is om doeltreffendheid op en vanaf die land te verbeter, terwyl dit[...]
Swartland Spuitpompe het die regte spuit vir jou plaas
Swartland Spuitpompe het in 1991 klein begin. “Ons het begin met die herstel en verkoop van spuite van ‘n ander fabrikaat. Nou ontwerp en vervaardig ons ons eie spuite en voer spuite vanaf Spanje in,” sê Sarel Swart, eienaar van Swartland Spuitpompe, by NAMPO Oesdag 2023. Swartland Spuitpompe dek[...]
Peake Equipment se STS 1000-spuit laat pynappels groei
Peake Equipment is een van Suid-Afrika se leiers in die selfaangedrewe spuite wat in Suid-Afrika vir Suid-Afrika se omstandighede gebou word. Bekostigbaar, doeltreffend en prefek vir presisieboerdery som die spuit op. Peake bou ook die spuit volgens elke boer se behoeftes. Adriaan Kleyn van Kleynfaan Boerdery boer by Hluhluwe met[...]
Make crop protection a song with the new MF 9330
“I wonder what my father and grandfather would have said if they could see it,” says Johan Landman of Volksrust. The “IT” is the spick and span MF 9330 self-propelled sprayer which has arrived to boost the ranks of the Massey Ferguson team serving the JaJoLa Boerdery. Crop protection[...]
Grow a crop and improve quality with made-to-fit John Deere sprayers
Spray concentrate is expensive; diesel fuel is expensive; labour is expensive; time is expensive. No farmer can afford to let a sprayer move to and fro in an orchard or vineyard if it will not control pests and plagues with maximum effectiveness. That is why the wise farmer buys[...]