Swartland Spuitpompe
Swartland Spuitpompe het die regte spuit vir jou plaas
Swartland Spuitpompe het in 1991 klein begin. “Ons het begin met die herstel en verkoop van spuite van ‘n ander fabrikaat. Nou ontwerp en vervaardig ons ons eie spuite en voer spuite vanaf Spanje in,” sê Sarel Swart, eienaar van Swartland Spuitpompe, by NAMPO Oesdag 2023. Swartland Spuitpompe dek[...]
Spuit vir sukses met Swartland Spuitpompe
’n Goeie inkomste kan met vrugte en neute verdien word mits dit reg bestuur word. Swartland Spuitpompe het die perfekte reeks hoëgehalte waaierspuite om boere te help met die bestuur van vrugte-, neut- en sitrusboorde, sowel as wingerde en ander hoëdigtheid-aanplantings soos bessies. Sarel Swart van Swartland Spuitpompe het[...]
Knikker peste uit met Swartland Spuitpompe se RS 3000
Swartland Spuitpompe vervaardig en versprei ’n reeks hoëgehalte waaierspuite vir gebruik in wingerde en vrugte-, neut- en sitrusboorde. Sarel Swart het die maatskappy in 1991 in Franschhoek begin toe hy sy eie RS reeks-spuite vervaardig het en onderdele en spuite begin invoer het deur Teyme en Solteka in Spanje.[...]