STS 1000-spuit
Peake Equipment se STS 1000-spuit laat pynappels groei
Peake Equipment is een van Suid-Afrika se leiers in die selfaangedrewe spuite wat in Suid-Afrika vir Suid-Afrika se omstandighede gebou word. Bekostigbaar, doeltreffend en prefek vir presisieboerdery som die spuit op. Peake bou ook die spuit volgens elke boer se behoeftes. Adriaan Kleyn van Kleynfaan Boerdery boer by Hluhluwe met[...]