Novon Retail Company
Gewasoplossings wat groei verseker – die Novon-verskil
Enige boer sal jou vertel dat gewasboerdery nie so maklik is as om die saad in die grond te druk en water te gee nie. Voordat jy kan begin plant, moet jy eers die grond bewerk en voorberei. Dit is juis hier waar Novon Retail Company RF (Pty) Ltd.[...]