gewasoplossings
Gewasoplossings wat groei verseker – die Novon-verskil
Enige boer sal jou vertel dat gewasboerdery nie so maklik is as om die saad in die grond te druk en water te gee nie. Voordat jy kan begin plant, moet jy eers die grond bewerk en voorberei. Dit is juis hier waar Novon Retail Company RF (Pty) Ltd.[...]
Monsanto en Dow AgroSciences vind nuwe gewasoplossings vir die boer
Monsanto en Dow AgroSciences het ‘n nuwe platform geskep vir navorsing en kommersiële ontwikkeling van nuwe gewasoplossings genaamd Dow AgriSciences EXZACT™ Presisietegnologie®. Dow AgroSciences het EXZACT-tegnologie in samewerking met Sangoma BioSciences ontwikkel vir die skepping van gewasvariëteite en -lyne met verbeterde eienskappe. “Monsanto is bly om voort te gaan[...]