TIMAGRI

Beskerm jou oes met TIMAGRI se betroubare veld- en boordspuite

TIMAGRI verstaan dat elke druppel tel wanneer dit kom by die beskerming van gewasse en die verhoging van opbrengste vir boere. Daarom bied hulle ’n reeks betroubare veld- en boordspuite wat ontwerp is om boere te help om peste, plae en siektes doeltreffend te beheer. Met moderne tegnologie, presiese[...]

By Benine Ackermann|28th May 2026|Categories: Artikels, Gewasproduksie, Meganisasie|Tags: , , , |

VIDEO: TIM AGRI by NAMPO 2026 | Innovasie op die plaas

Slim landbou-oplossings vir moderne boerdery. By NAMPO het ons met die span van TIM AGRI gesels oor hul produkte, oplossings en hoe hulle boere help om meer doeltreffend en volhoubaar te boer. Van praktiese toerusting tot innoverende landbou-oplossings. TIM AGRI fokus daarop om boere te ondersteun met tegnologie en[...]

VIDEO: TIM AGRI het slim spuitoplossings vir jou plaas

TIMAGRI was met hulle spuittegnologie by NAMPO Kaap en Dries van der Merwe, eienaar van TIMAGRI Suid-Afrika, het boere meer oor hulle reeks produkte vertel. TIMAGRI se boordspuite word toegerus met ’n unieke skuins waaier. Hulle Nova beheerstelsels word vervaardig deur TIMDIGITAL, wat uniek is aan TIMAGRI. Die TIMAGRI[...]

By Spesialisskrywer|17th November 2025|Categories: Meganisasie Videos, Video's, Videos|Tags: , , |

TIMAGRI het slim spuitoplossings vir volhoubare boerderye

TIMAGRI glo dat boerdery oor veel meer as net produksie gaan; vir hulle is dit die fondasie vir lewe. Van die plaas tot by die tafel het hulle een mikpunt, en dit is tevrede kliënte. Hulle kombineer hulle dekades se landbou-ondervinding met vooruitstrewende digitale vernuwings om oplossings te lewer[...]

By Natasha Pretorius|10th October 2025|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , |
0
Go to Top