Categories: Meganisasie Videos, Video's, VideosPublished On: 17th November 2025

VIDEO: TIM AGRI het slim spuitoplossings vir jou plaas

By 0 min read
95 words

TIM AGRI_Nampo Kaap_TN

TIMAGRI was met hulle spuittegnologie by NAMPO Kaap en Dries van der Merwe, eienaar van TIMAGRI Suid-Afrika, het boere meer oor hulle reeks produkte vertel. TIMAGRI se boordspuite word toegerus met ’n unieke skuins waaier.

Hulle Nova beheerstelsels word vervaardig deur TIMDIGITAL, wat uniek is aan TIMAGRI. Die TIMAGRI TOS 2000-toringspuit is ook toegerus met ‘n skuins waaier om te sorg vir skoon lug, minder aanpaksels en goeie sirkulasie. Hulle het spuite gemaak volgens jou behoeftes en het ook ‘n wye reeks spuitpunte.

Kyk die video vir meer:

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0