spuite
Beskerm jou oes met TIMAGRI se betroubare veld- en boordspuite
TIMAGRI verstaan dat elke druppel tel wanneer dit kom by die beskerming van gewasse en die verhoging van opbrengste vir boere. Daarom bied hulle ’n reeks betroubare veld- en boordspuite wat ontwerp is om boere te help om peste, plae en siektes doeltreffend te beheer. Met moderne tegnologie, presiese[...]
Spuitonderhoud 101: Maak seker jou spuittoerusting is reg vir die nuwe seisoen
Elke boer weet dat tydige en behoorlike onderhoud van sy toerusting die verskil kan maak tussen ’n suksesvolle seisoen en ’n kopseer. As daar een stuk toerusting is wat besondere aandag verdien, is dit jou spuit. Te gereeld sien ons dat spuite aan die einde van die seisoen sommer[...]
VIDEO: TIM AGRI het slim spuitoplossings vir jou plaas
TIMAGRI was met hulle spuittegnologie by NAMPO Kaap en Dries van der Merwe, eienaar van TIMAGRI Suid-Afrika, het boere meer oor hulle reeks produkte vertel. TIMAGRI se boordspuite word toegerus met ’n unieke skuins waaier. Hulle Nova beheerstelsels word vervaardig deur TIMDIGITAL, wat uniek is aan TIMAGRI. Die TIMAGRI[...]
VIDEO – Presisie in aksie: Jupidex wys Andreoli & Carrarospray spuite by NAMPO Kaap 2025
By vanjaar se NAMPO Kaap 2025 het Jupidex boere beïndruk met die Andreoli en Carrarospray spuitreekse – bekend vir hulle betroubaarheid, doeltreffendheid en presisie. In hierdie video vertel Le-Juandre Mare van Jupidex meer oor wat hierdie spuite uniek maak, en hoe hulle ontwerp is om aan die moderne boer[...]
Irrigation Unlimited se Ocmis is die oplossing
Dietmar Niebhur het ‘n unieke probleem gehad, hy wou sy lande besproei maar het nie elektrisiteit naby sy lande nie. Hy het ‘n oplossing nodig gehad wat verskuifbaar, gebruikersvriendelik en sonder elektrisiteit kon werk. Dit is waar die Ocmis R1/1 kruipspuit van Irrigation Unlimited die dag kom red het.[...]