Categories: Meganisasie Videos, Video's, VideosPublished On: 6th October 2025

VIDEO – Presisie in aksie: Jupidex wys Andreoli & Carrarospray spuite by NAMPO Kaap 2025

By 0 min read
62 words

Picture2

By vanjaar se NAMPO Kaap 2025 het Jupidex boere beïndruk met die Andreoli en Carrarospray spuitreekse – bekend vir hulle betroubaarheid, doeltreffendheid en presisie.

In hierdie video vertel Le-Juandre Mare van Jupidex meer oor wat hierdie spuite uniek maak, en hoe hulle ontwerp is om aan die moderne boer se besproeiings- en bespuitingsbehoeftes te voldoen.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0