spuitoplossings
VIDEO: TIM AGRI het slim spuitoplossings vir jou plaas
TIMAGRI was met hulle spuittegnologie by NAMPO Kaap en Dries van der Merwe, eienaar van TIMAGRI Suid-Afrika, het boere meer oor hulle reeks produkte vertel. TIMAGRI se boordspuite word toegerus met ’n unieke skuins waaier. Hulle Nova beheerstelsels word vervaardig deur TIMDIGITAL, wat uniek is aan TIMAGRI. Die TIMAGRI[...]
TIMAGRI het slim spuitoplossings vir volhoubare boerderye
TIMAGRI glo dat boerdery oor veel meer as net produksie gaan; vir hulle is dit die fondasie vir lewe. Van die plaas tot by die tafel het hulle een mikpunt, en dit is tevrede kliënte. Hulle kombineer hulle dekades se landbou-ondervinding met vooruitstrewende digitale vernuwings om oplossings te lewer[...]