brandstof

Verdere brandstofprysstygings in November verwag

Deur Fanie Brink, Onafhanklike Landbou-Ekonoom Die pryse van brandstof sal na verwagting in November nog styg weens die verdere styging in die ru-olieprys en die verswakking in die wisselkoers. Volgens die jongste inligting van die Departement van Energie wat vanoggend bekend gemaak is, kan die prys van petrol 93[...]

Verbruikers gaan nog meer vir brandstof in Oktober betaal

deur Fanie Brink, onafhanklike landbou-ekonoom Die pryse van brandstof sal na verwagting in Oktober verder styg weens die skerp styging in die ru-olieprys. Volgens die jongste inligting van die Departement van Energie kan die prys van petrol 93 (ULP & LRP) in Gauteng op Woensdag, 4 Oktober 2017 moontlik[...]

By Benine Ackermann|27th September 2017|Categories: News|Tags: , , , , |

Data voorspel styging in brandstofpryse

Sterker internasionale brandstofpryse en 'n geleidelike verswakking van die Rand gaan einde Augustus 'n stygende uitwerking op alle brandstoftipes hê. Dus moet boere en verbruikers hulle gereed maak om aan die begin van September meer vir brandstof te betaal. Dit is die siening van die Automobiel Assosiasie wat kommentaar[...]

Brandstofpryse kan moontlik nou weer styg

Hoër internasionale brandstofpryse en ‘n verswakte rand teenoor die Amerikaanse dollar verhoog die moontlikheid dat motoriste aan die begin van Augustus meer vir brandstof gaan betaal. So sê die Automobiel Assosiasie (AA) wat kommentaar lewer op die ongeouditeerde middelmaand brandstofdata wat deur die Sentrale Energiefonds vrygestel is. "Daar was[...]

By Benine Ackermann|17th July 2017|Categories: News|Tags: , , |
0
Go to Top