brandstofpryse styg in September
Skerp brandstofprysstygings in September verwag
Die pryse van brandstof sal na verwagting in September skerp styg. Volgens die jongste inligting van die Departement van Energie wat vanoggend bekend gemaak is, kan die prys van petrol 93 (ULP & LRP) in Gauteng op Woensdag, 6 September 2017 moontlik met 57,8c per liter en die prys[...]
Data voorspel styging in brandstofpryse
Sterker internasionale brandstofpryse en 'n geleidelike verswakking van die Rand gaan einde Augustus 'n stygende uitwerking op alle brandstoftipes hĂȘ. Dus moet boere en verbruikers hulle gereed maak om aan die begin van September meer vir brandstof te betaal. Dit is die siening van die Automobiel Assosiasie wat kommentaar[...]