brandstofpryse
Brandstofpryse styg in April as gevolg van brandstofheffing
Alhoewel basiese brandstofpryse verder gaan daal na die einde van die maand, gaan die algemene brandstofpryse verhoog as gevolg van die toevoeging van verhoogde brandstofheffings in April. So sȇ die Automobiel Assosiase (AA), wat kommentaar gelewer het op die ongeouditeerde middelmaandse brandstofprysdata wat deur die Sentrale Energiefonds vrygestel is.[...]
Goeie nuus vir verbruikers: Laer brandstofpryse in Februarie verwag
Deur Fanie Brink, Onafhanklike Landbou-Ekonoom Brandstofpryse kan welkome nuus in Februarie tot gevolg hê nadat die wisselkoers die afgelope twee weke steeds teen die aansienlik sterker vlakke sedert die einde van Desember verhandel het, ten spyte van die skerp styging in die Brent-ru-olieprys, wat die internasionale maatstaf vir oliepryse[...]
Goeie nuus oor brandstofpryse vir Januarie
Deur Fanie Brink, onafhanklike landbou-ekonoom Die pryse van brandstof kan welkome nuus in Januarie bring nadat die wisselkoers die afgelope twee weke aansienlik versterk het weens die algemene verwagting dat Cyril Ramaphosa as die nuwe president van die ANC verkies sou word tydens die party se 54ste konferensie by[...]
Verbruikers gaan nog meer vir brandstof in Oktober betaal
deur Fanie Brink, onafhanklike landbou-ekonoom Die pryse van brandstof sal na verwagting in Oktober verder styg weens die skerp styging in die ru-olieprys. Volgens die jongste inligting van die Departement van Energie kan die prys van petrol 93 (ULP & LRP) in Gauteng op Woensdag, 4 Oktober 2017 moontlik[...]
Skerp brandstofprysstygings in September verwag
Die pryse van brandstof sal na verwagting in September skerp styg. Volgens die jongste inligting van die Departement van Energie wat vanoggend bekend gemaak is, kan die prys van petrol 93 (ULP & LRP) in Gauteng op Woensdag, 6 September 2017 moontlik met 57,8c per liter en die prys[...]