brandstofpryse
Data voorspel styging in brandstofpryse
Sterker internasionale brandstofpryse en 'n geleidelike verswakking van die Rand gaan einde Augustus 'n stygende uitwerking op alle brandstoftipes hê. Dus moet boere en verbruikers hulle gereed maak om aan die begin van September meer vir brandstof te betaal. Dit is die siening van die Automobiel Assosiasie wat kommentaar[...]
Brandstofprysstygings in Augustus verwag
Die pryse van brandstof sal na verwagting in Augustus styg. Volgens die jongste inligting van die Departement van Energie wat vanoggend bekend gemaak is, kan die prys van petrol 93 (ULP & LRP) in Gauteng op Woensdag, 2 Augustus 2017 moontlik met 12,9c per liter en die prys van[...]
Brandstofpryse kan moontlik nou weer styg
Hoër internasionale brandstofpryse en ‘n verswakte rand teenoor die Amerikaanse dollar verhoog die moontlikheid dat motoriste aan die begin van Augustus meer vir brandstof gaan betaal. So sê die Automobiel Assosiasie (AA) wat kommentaar lewer op die ongeouditeerde middelmaand brandstofdata wat deur die Sentrale Energiefonds vrygestel is. "Daar was[...]
Nog laer brandstofpryse in Julie verwag
Deur Fanie Brink, Onafhanklike Landbou-Ekonoom Die pryse van brandstof sal na verwagting nog verder in Julie daal. Volgens die jongste inligting van die Departement van Energie wat vanoggend bekend gemaak is, kan die prys van petrol 93 (ULP & LRP) in Gauteng op Woensdag, 5 Julie 2017 moontlik met[...]
Rommelstatus laat brandstofpryse styg
Brandstofpryse in Suid-Afrika gaan styg as gevolg van die rand se verswakkende waarde teenoor die Amerikaanse dollar. So sê die AA in hulle kommentaar op die ongeouditeerde middel-maand brandstofpryse wat deur die Sentrale Energiefonds bekendgemaak is. Petrol gaan vermoedelik met 55c per liter in Mei, diesel met 39c per[...]