branstofpryse verhoog in Mei
Rommelstatus laat brandstofpryse styg
Brandstofpryse in Suid-Afrika gaan styg as gevolg van die rand se verswakkende waarde teenoor die Amerikaanse dollar. So sĂȘ die AA in hulle kommentaar op die ongeouditeerde middel-maand brandstofpryse wat deur die Sentrale Energiefonds bekendgemaak is. Petrol gaan vermoedelik met 55c per liter in Mei, diesel met 39c per[...]