brandstofpryse
Brandstofpryse dalk bietjie laer in Maart
Deur Fanie Brink, Onafhanklike Landbou-Ekonoom Brandstofpryse sal nie in Maart 2017 baie verander nie. Volgens die jongste inligting van die Departement van Energie wat vandag bekend gemaak is, sal die prys van 93-oktaan petrol (ULP & LRP) in Gauteng op Woensdag, 1 Maart 2017 met ongeveer 7c per liter[...]
Brandstofpryse sal verder in Februarie styg
Deur Fanie Brink, Onafhanklike Landbou-Ekonoom Brandstofpryse sal verder in Februarie styg volgens die jongste inligting van die Departement van Energie wat vandag bekend gemaak is. Hiervolgens kan die prys van petrol 93 (ULP & LRP) in Gauteng op Woensdag, 1 Februarie moontlik met 31,3c per liter en die prys[...]
Brandstofpryse styg weer in Februarie
Verbruikers moet hulle solank gereed maak, want brandstofpryse gaan weer in Februarie styg. Volgens die AA(Automobiele-Assosiasie) het internasionale oliepryse met ‘n veel groter marge gestyg. Petrol kan met sowat 44c per liter, diesel met 37c en paraffien met 31c per liter in Februarie 2017 styg.
Vooruitsigte vir brandstofpryse
Die vooruitsigte vir laer brandstofpryse in Januarie lyk op die oomblik redelik goed volgens die jongste inligting van die Departement van Energie wat vandag bekend gemaak is, sê Fanie Brink, 'n onafhanklike landbou-ekonoom. Volgens hierdie inligting kan die prys van petrol 93 (ULP & LRP) in Gauteng moontlik op[...]
Brandstofpryse styg al weer
Brandstofpryse styg vanaf more, 1 Junie, drasties. Beide 95- en 93-oktaan petrol styg met 52c per liter en diesel styg met 76c per liter. Die petrolprys gaan dan R12,96 wees vir 93-oktaan en die dieselprys is R11,29 vir 0,05%. Die rede vir die styging in die brandstofpryse is die[...]