petrolprys

Brandstofpryse styg weer in Februarie

Verbruikers moet hulle solank gereed maak, want brandstofpryse gaan weer in Februarie styg. Volgens die AA(Automobiele-Assosiasie) het internasionale oliepryse met ‘n veel groter marge gestyg. Petrol kan met sowat 44c per liter, diesel met 37c en paraffien met 31c per liter in Februarie 2017 styg.

By Benine Ackermann|18th January 2017|Categories: News|Tags: , , , |

Vooruitsigte vir brandstofpryse

Die vooruitsigte vir laer brandstofpryse in Januarie lyk op die oomblik redelik goed volgens die jongste inligting van die Departement van Energie wat vandag bekend gemaak is, sê  Fanie Brink, 'n onafhanklike landbou-ekonoom. Volgens hierdie inligting kan die prys van petrol 93 (ULP & LRP) in Gauteng moontlik op[...]

By Specialist Writer|22nd December 2016|Categories: News|Tags: , , , |
Go to Top