brandstofpryse vir Maart
Brandstofpryse dalk bietjie laer in Maart
Deur Fanie Brink, Onafhanklike Landbou-Ekonoom Brandstofpryse sal nie in Maart 2017 baie verander nie. Volgens die jongste inligting van die Departement van Energie wat vandag bekend gemaak is, salĀ die prys van 93-oktaan petrol (ULP & LRP) in Gauteng op Woensdag, 1 Maart 2017 met ongeveer 7c per liter[...]