brandstofpryse verhoog
Brandstofpryse kan moontlik nou weer styg
Hoër internasionale brandstofpryse en ‘n verswakte rand teenoor die Amerikaanse dollar verhoog die moontlikheid dat motoriste aan die begin van Augustus meer vir brandstof gaan betaal. So sê die Automobiel Assosiasie (AA) wat kommentaar lewer op die ongeouditeerde middelmaand brandstofdata wat deur die Sentrale Energiefonds vrygestel is. "Daar was[...]