brandstofpryse daal
Nog laer brandstofpryse in Julie verwag
Deur Fanie Brink, Onafhanklike Landbou-Ekonoom Die pryse van brandstof sal na verwagting nog verder in Julie daal. Volgens die jongste inligting van die Departement van Energie wat vanoggend bekend gemaak is, kan die prys van petrol 93 (ULP & LRP) in Gauteng op Woensdag, 5 Julie 2017 moontlik met[...]