laer brandstofpryse in Februarie
Goeie nuus vir verbruikers: Laer brandstofpryse in Februarie verwag
Deur Fanie Brink, Onafhanklike Landbou-Ekonoom Brandstofpryse kan welkome nuus in Februarie tot gevolg hĂȘ nadat die wisselkoers die afgelope twee weke steeds teen die aansienlik sterker vlakke sedert die einde van Desember verhandel het, ten spyte van die skerp styging in die Brent-ru-olieprys, wat die internasionale maatstaf vir oliepryse[...]