brandstofprysstygings
Groot brandstofprysstygings in Desember verwag
Deur Fanie Brink, Onafhanklike Landbou-Ekonoom Die pryse van brandstof kan na verwagting in Desember skerp styg weens die verdere styging in die ru-olieprys en die verswakking in die wisselkoers. Volgens die jongste inligting van die Departement van Energie wat vanoggend bekend gemaak is, kan die prys van petrol 93[...]
Verdere brandstofprysstygings in November verwag
Deur Fanie Brink, Onafhanklike Landbou-Ekonoom Die pryse van brandstof sal na verwagting in November nog styg weens die verdere styging in die ru-olieprys en die verswakking in die wisselkoers. Volgens die jongste inligting van die Departement van Energie wat vanoggend bekend gemaak is, kan die prys van petrol 93[...]
Brandstofprysstygings in Mei verwag
Deur Fanie Brink, Onafhanklike Landbou-Ekonoom Die pryse van brandstof sal na verwagting in Mei skerp styg. Volgens die jongste inligting van die Departement van Energie wat vanoggend bekend gemaak is, kan die prys van petrol 93 (ULP & LRP) in Gauteng op Woensdag, 3 Mei 2017 moontlik met 45,4c per[...]