nuwe minimumloon
Impak van die Minimumloon
Allerweë word verwag dat die voorgestelde nasionale minimumloon op 1 Mei 2018 in werking sal tree. Daar bestaan aanduidings dat die landbousektor vir die eerste jaar van inwerkingstelling, slegs 90% van die nuwe nasionale minimumloon sal moet bepaal ten einde ‘n geleidelike oorgang tussen die bestaande Sektorale Vasstelling en[...]