voorgestelde minimumloon
TLU SA Noord ook bekommerd oor die voorgestelde minimumloon
TLU SA Noord het sy stem by ander rolspelers in die landboubedryf, wat bekommerd is oor die nuwe voorgestelde minimumloon, gevoeg. Die voorgestelde nasionale minimumloon is R20 per uur en R3 500 per maand. Volgens TLU SA is dit nog net ’n voorstel, maar as dit in werking tree[...]