TLU SA noord
Die veiligheid in Limpopo
TLU SA Noord en Agri Limpopo het reeds in 2015 organisatoriese grense afgebreek en op landelike veiligheid begin saamwerk. Hierdie samewerkingspoging het ook onbetrokke boere en privaat sekuriteitsmaatskappye en op plekke ook GPF strukture ingesluit. Die liggaam wat hieruit tot stand gekom het staan in landelike veiligheidskringe in Limpopo[...]
Regering moet vinnig grensbeheer toepas
TLU SA Noord het met kommer kennis geneem van die oënskynlike politieke onstabiliteit in Zimbabwe en gerugte van ‘n moontlike staatsgreep. “Die geskiedenis het reeds getoon dat waar daar so ’n onstabiele situasie ontstaan, talle inwoners die land wil verlaat in ’n poging om moontlike lewensverlies te voorkom. Dit[...]
Oud Streekvoorsitter van TLU SA Noord oorlede
Jan Viljoen, ‘n bekende in landboukringe in Limpopo, is eergisteraand na ‘n kort siekbed in die ouderdom van 70 jaar oorlede. “TLU SA Noordstreek wil hulde bring aan hierdie voormalige voorsitter van hom,” sê Henk van de Graaf, huidige streek voorsitter van TLU SA Noord. Jan Viljoen was drie[...]
TLU SA Noord ook bekommerd oor die voorgestelde minimumloon
TLU SA Noord het sy stem by ander rolspelers in die landboubedryf, wat bekommerd is oor die nuwe voorgestelde minimumloon, gevoeg. Die voorgestelde nasionale minimumloon is R20 per uur en R3 500 per maand. Volgens TLU SA is dit nog net ’n voorstel, maar as dit in werking tree[...]