grens tussen Zimbabwe en SA
Regering moet vinnig grensbeheer toepas
TLU SA Noord het met kommer kennis geneem van die oënskynlike politieke onstabiliteit in Zimbabwe en gerugte van ‘n moontlike staatsgreep. “Die geskiedenis het reeds getoon dat waar daar so ’n onstabiele situasie ontstaan, talle inwoners die land wil verlaat in ’n poging om moontlike lewensverlies te voorkom. Dit[...]