veiligheid
Agri Wes-Kaap vra polisie-aksie na plaasaanval
Tisha Steyn Georganiseerde landbou Agri Wes-Kaap, verteenwoordiger van georganiseerde landbou in die Wes-Kaap, het Vrydag skok en kommer uitgespreek oor ‘n brutale aanval op ‘n bejaarde egpaar op hulle plaas in Raithby langs die R44 tussen Stellenbosch en Somerset-Wes. Volgens ‘n polisiewoordvoerder het die vrou (62) omstreeks 04:00 wakker[...]
Doen dit sommer self! KragDag 2024 in ’n neutedop
“Doen jou eie ding!” Dít is waarna KragDag streef! Sakeliga KragDag is ’n ekspo wat jaarliks net oos van Pretoria aangebied word. Die ekspo gaan oor volhoubare oplossings wat lei na selfstandigheid, waarvan die grootste rolspeler natuurlik alternatiewe energie is. Daar is ’n wye verskeidenheid temas wat strek vanaf[...]
Stafix gee aan jou die voorsprong bo misdadigers
Misdadigers sluip nader wanneer jy slaap of dit die minste verwag. Die enigste manier om jouself, jou mense en jou eiendom te beskerm is om paraat op te tree. Behoorlike toegangs beperking en vroeë waarskuwing stelsels van Stafix gee aan jou die voorsprong bo misdadigers. Met die ondersteuning van[...]
Beveilig jou plaas met toerusting van Valkyrie Africa Tactical
Plaasbeveiliging is ‘n saak wat elke boer na aan die hart lê. Die onus rus op elke grondeienaar om sy huis en gesin se veiligheid ernstig op te neem. Die goeie nuus is dat daar verskeie middels is wat hom hiermee kan help. Valkyrie Africa Tactical het in 2019[...]
Beurtkrag benadeel voedselproduksie en boere se veiligheid
Beurtkrag het ՚n geweldige impak op SA se ekonomie, sakeondernemings, elke indiwidu en veral die landbousektor wat voedsel vir die land moet produseer. Dit speel ook ՚n groot rol in die veiligheid van ons boere, want veiligheidstoerusting soos kamerastelsels en alarms het net beperkte batterykrag en is ook afhanklik[...]