veiligheid
Wees veilig met HJN Training
Sekerheid en veiligheid is van groot belang vir enige onderneming. HJN Training is ‘n opleidingsmaatskapy wat tersiêre opleiding doen in veiligheid en sekuriteit in die private sektor. Die maatskapy is gestig deur Hennie van Rooyen wat vir jare in die polisie gewerk het. “Ons verskaf al vir 22[...]
Die veiligheid in Limpopo
TLU SA Noord en Agri Limpopo het reeds in 2015 organisatoriese grense afgebreek en op landelike veiligheid begin saamwerk. Hierdie samewerkingspoging het ook onbetrokke boere en privaat sekuriteitsmaatskappye en op plekke ook GPF strukture ingesluit. Die liggaam wat hieruit tot stand gekom het staan in landelike veiligheidskringe in Limpopo[...]
Bly paraat!
Die verandering in die ANC-leierskap het by sommige mense die hoop laat opvlam dat wet en orde weer in Suid-Afrika ’n voet in die deur sal kry. Ongelukkig voorspel die reekse gewelddadige optogte en optredes in verskillende dorpe van die land dat buitebande en huise ’n beter kans het[...]
ECM: Beskerm jouself om ander te help
Geen gevaarlike situasie is voorspelbaar nie. Dinge kan verkeerd loop. Dit is waarom dit sin maak om toerusting te gebruik wat jou kan help om jou kanse op oorlewing te verhoog en om beserings te vermy. Maatskappye soos Safariland, ESS en CamelBak belê baie geld en tyd om navorsing[...]
Monsanto maak erns met die boer se veiligheid.
Plaasaanvalle is ’n vraagstuk wat baie swaar op boere se harte druk en die statistieke lyk skrikwekkend. Dit het ongetwyfeld ’n verlammende invloed op kommersiële landbou en plattelandse stabiliteit.Foto: Kobus Steenekamp, besturende direkteur van Monsanto (links) by Japie Grobler, voorsitter van Agri Securitas wat Bennie Bester, bedryfsbestuurder van Monsanto,[...]