Agri Limpopo
Die veiligheid in Limpopo
TLU SA Noord en Agri Limpopo het reeds in 2015 organisatoriese grense afgebreek en op landelike veiligheid begin saamwerk. Hierdie samewerkingspoging het ook onbetrokke boere en privaat sekuriteitsmaatskappye en op plekke ook GPF strukture ingesluit. Die liggaam wat hieruit tot stand gekom het staan in landelike veiligheidskringe in Limpopo[...]
LIMPOPO LANDBOU FORUM
Einde 2016 het Agri Limpopo en TLU SA Noord ‘n gesamentlike strategiesebeplanning gehou. Die eise om landbou se winsgewendheid en volhoubaarheid in stand te hou, vereis dat landbou se saak deur ‘n sterk, verenigde stem bevorder sal word. Albei die organisasies glo absoluut dat landbou ‘n groot rol te[...]