plaasaanvalle
Bejaarde boervrou vir byna ’n dag in kattebak vasgekeer terwyl plaasaanvalle in VS voortduur
Vrystaat Landbou (VL) spreek sy skok uit oor twee plaasaanvalle wat die afgelope naweek in die Vrystaat plaasgevind het. In die eerste voorval is ’n 72-jarige boervrou, wat alleen in die Bultfontein-omgewing boer, Vrydagaand omstreeks 18:00 in haar huis oorrompel en wreed aangerand. Sy is daarna in haar eie[...]
Agri Wes-Kaap vra polisie-aksie na plaasaanval
Tisha Steyn Georganiseerde landbou Agri Wes-Kaap, verteenwoordiger van georganiseerde landbou in die Wes-Kaap, het Vrydag skok en kommer uitgespreek oor ‘n brutale aanval op ‘n bejaarde egpaar op hulle plaas in Raithby langs die R44 tussen Stellenbosch en Somerset-Wes. Volgens ‘n polisiewoordvoerder het die vrou (62) omstreeks 04:00 wakker[...]
Boer van die jaar aangeval
Die wreedaardige aanval op Charles Back, bekende wyn- en kaasmaker, van die Fairview-landgoed in die Paarl Dinsdag in die vroeë oggendure terwyl hy geslaap het, het weer die lig op plaasaanvalle en ‘n gebrek aan landelike veiligheid in Suid-Afrika gewerp. Na verneem word, is Charles in die vroeë oggendure[...]
Plaasaanvalle: Agri Securitas bied praktiese hulp
Na afloop van Swart Maandag is die landbougemeenskap regoor die land deur ‘n vlaag plaasaanvalle geruk. Dít het ons net weer herinner hoe kwesbaar ons almal is. Maar daar is tog ‘n instansie wat boere bystaan en daadwerklik met praktiese oplossings help. Die Agri Securitas-trustfonds is die enigste van[...]
Boere protesteer
Al die organisasies, individue, gemeentes en groepe wat by die reëling en ondersteuning van die landswye protesoptrede deur boere betrokke was, se inisiatief en bereidwilligheid om saam te bid en standpunt teen die volgehoue en toenemende voorkoms van geweldsmisdade op plase en landbouhoewes, in te neem word hoog op[...]