Agri Securitas Trustfonds
Plaasaanvalle: Agri Securitas bied praktiese hulp
Na afloop van Swart Maandag is die landbougemeenskap regoor die land deur ‘n vlaag plaasaanvalle geruk. Dít het ons net weer herinner hoe kwesbaar ons almal is. Maar daar is tog ‘n instansie wat boere bystaan en daadwerklik met praktiese oplossings help. Die Agri Securitas-trustfonds is die enigste van[...]
Motorfietse brul teen plaasaanvalle
Die lug om Hartbeespoortdam gaan op 16 September 2017 gevul word met die gebrul van motorfietse teen plaasaanvalle. “Die Nasionale Motorfietsvereniging en sy assosiate gaan die dag fondse insamel om boere en plaaswerkers teen plaasaanvalle te help beskerm. Dié fondse sal tydens Agri SA se kongres in Oktober 2017[...]
Landelike veiligheid verg meer beskermingsmaatreëls
“Die boerderygemeenskap het die afgelope paar maande weer deurgeloop onder gewelddadige plaasaanvalle met gepaardgaande moorde en erge trauma. Dit raak daarom toenemend moeilik om aan diegene wat direk blootgestel is of was aan misdaad te verduidelik dat die Agri Securitas Trustfonds met die finansiële hulpbronne tot sy beskikking alles[...]
Boerderygemeenskappe staal hulle teen misdadigheid
Die boerderygemeenskappe van Umvoti in KwaZulu-Natal en Colesberg in die Noord-Kaap het hulleself verder gestaal teen misdadigheid. Dit volg nadat die Agri Securitas Trustfonds geldelike hulp aan die gemeenskappe bewillig het om nommerplaatherkenningkameras en ‘n radioseinversterker in hulle onderskeie gebiede op te rig. Die stelsels sal aangewend word om[...]
Santam skenk R250 000 vir die Agri SecuritasTrustfonds
Santam het R250 000 vir die Agri Securitas Trustfonds geskenk wat geskep is om boere te help in die stryd teen plaasaanvalle en misdaad. Die R250 000 se bydrae is bekend gemaak tydens Agri SA 2016 se kongres. Santam se besturende direkteur, Lizé Lambrechts, sê: “Boere en die gemeenskappe[...]