plaasveiligheid
Laat jou gesin veilig slaap … met die gemoedsrus wat ‘n Gallagher-heining bring
Plaasveiligheid is weer op almal se lippe. Met plaasgeweld wat toeneem, wil boere in Suid-Afrika verseker dat hulle gesinne, diere en eiendom veilig is. Gallagher bied ‘n wye reeks sekerheidsopsies om jou die gemoedsrus te gee wat jy nodig het. Plaasgeweld en diefstal in Suid-Afrika Volgens die Suid-Afrikaanse polisie[...]
Plaasveiligheid is ‘n gedeelde verantwoordelikheid
Die veiligheid van werkers is ‘n netelige kwessie in verskeie bedrywe wêreldwyd. Veiligheidsinsidente in myne en fabrieke word dikwels in hoofopskrifte uitbasuin; die veiligheid van plaaswerkers, daarenteen, neig om ‘n saak te wees wat verbruikersgroepe opneem en bepleit. Veral in Europa het verbruikersaktivisme ‘n deurslaggewende rol gespeel om te[...]
Landelike veiligheid verg meer beskermingsmaatreëls
“Die boerderygemeenskap het die afgelope paar maande weer deurgeloop onder gewelddadige plaasaanvalle met gepaardgaande moorde en erge trauma. Dit raak daarom toenemend moeilik om aan diegene wat direk blootgestel is of was aan misdaad te verduidelik dat die Agri Securitas Trustfonds met die finansiële hulpbronne tot sy beskikking alles[...]
Agri SA reageer ook op plaasveiligheiddebat in die Parlement
“Agri SA verwelkom debatte oor plaasveiligheid soos die wat in die Parlement gevoer is, mits dit konstruktief sal bydra tot die oplossing van plaasgeweld. Die gesprekke het weer eens die fokus geplaas op die kwesbaarheid van die landbougemeenskap en die mate van geweld waaraan hulle blootgestel word. Agri SA[...]
Plaasveiligheid vir plaasaanvalle
By Solidariteit KragDag wat die afgelope naweek gehou is, het Frik Wentzel van Bastion Akademie vir die gehoor meer vertel oor alles wat boere kan doen indien hulle ‘n plaasaanval in die gesig staar. Indien jy al die veiligheidsmaatreëls in plek het is die kans baie minder dat jy[...]