plaas
Besproeiingsplase en plaastoerusting onder die hamer in likwidasieveiling naby Marble Hall
'n Besonderse geleentheid wag op beleggers, boere en landbou-entrepreneurs wanneer Venditor Auctioneers op 19 Augustus 2026 'n likwidasieveiling aanbied van waardevolle besproeiingsgrond en plaastoerusting net buite Marble Hall in Limpopo. Die veiling behels twee besproeiingsplase wat afsonderlik aangebied sal word. Belangstellendes kan vooraf aanlyn op die eiendomme bied of[...]
VIDEO: Spaar op brandstof met New Holland se metaangastrekker!
Die New Holland T6.180 Metaangastrekker is die wêreld se eerste 100% metaanaangedrewe produksietrekker, en is die sleutel tot die voltooiing van die deugsame siklus van die Energy Independent Farm-stelsel. Boere verbou gewasse en gebruik afvalprodukte om biometaan te genereer, wat die trekker aandryf, wat op sy beurt help om[...]
Kies die opsie wat sal hou – kies De Meyer Betonwerke
Op jou plaas het jy nie net topgehalte produkte nodig nie, maar jy het produkte nodig wat vir jare sal hou en daarom is sement ‘n uitstekende keuse. Sementvoerbakke is duursaam en kan enige weersomstandighede weerstaan. Die bakke is ook maklik om skoon te maak en en skoon te[...]
Agri SA reageer ook op plaasveiligheiddebat in die Parlement
“Agri SA verwelkom debatte oor plaasveiligheid soos die wat in die Parlement gevoer is, mits dit konstruktief sal bydra tot die oplossing van plaasgeweld. Die gesprekke het weer eens die fokus geplaas op die kwesbaarheid van die landbougemeenskap en die mate van geweld waaraan hulle blootgestel word. Agri SA[...]