metaangastrekker
VIDEO: Spaar op brandstof met New Holland se metaangastrekker!
Die New Holland T6.180 Metaangastrekker is die wêreld se eerste 100% metaanaangedrewe produksietrekker, en is die sleutel tot die voltooiing van die deugsame siklus van die Energy Independent Farm-stelsel. Boere verbou gewasse en gebruik afvalprodukte om biometaan te genereer, wat die trekker aandryf, wat op sy beurt help om[...]
New Holland stel metaangastrekker aan boere by NAMPO Kaap 2024 bekend
Die New Holland T6.180 Metaangastrekker is die wêreld se eerste 100% metaanaangedrewe produksietrekker, en is die sleutel tot die voltooiing van die deugsame siklus van die Energy Independent Farm-stelsel. Boere verbou gewasse en gebruik afvalprodukte om biometaan te genereer, wat die trekker aandryf, wat op sy beurt help om[...]
VIDEO: Nuwe hoogtes vir New Holland met metaangastrekker
Jaco du Preez is die bemarkingsbestuurder vir New Holland, Suider Afrika. In hierdie video vertel hy meer oor New Holland se nuwe metaangastrekker. Hierdie trekker is ideal vir boere met melkboerderye, voerkrale of varkboerderye. Hierdie trekker kan jou basies 'n hele dag se werk verseker. In terme van kilowatts,[...]