brandstofbesparing
VIDEO: Spaar tot 40% brandstof met Massey Ferguson – Boer getuig van werklike besparings!
Ontdek hoe jy tussen 25% en 40% brandstof kan bespaar op jou plaas met Massey Ferguson se beproefde doeltreffendheid. “Teenoor die ander fabrikate in ons vloot wat in presies dieselfde omstandighede werk, het ek niks minder as 25% besparing op brandstofverbruik met die Masseys nie,” deel CP Kloppers. “In[...]
VIDEO: Spaar op brandstof met New Holland se metaangastrekker!
Die New Holland T6.180 Metaangastrekker is die wêreld se eerste 100% metaanaangedrewe produksietrekker, en is die sleutel tot die voltooiing van die deugsame siklus van die Energy Independent Farm-stelsel. Boere verbou gewasse en gebruik afvalprodukte om biometaan te genereer, wat die trekker aandryf, wat op sy beurt help om[...]