Categories: Video'sPublished On: 11th December 2024

VIDEO: Spaar op brandstof met New Holland se metaangastrekker!

By 0 min read
76 words

Metaangastrekker thumbnail

Die New Holland T6.180 Metaangastrekker is die wêreld se eerste 100% metaanaangedrewe produksietrekker, en is die sleutel tot die voltooiing van die deugsame siklus van die Energy Independent Farm-stelsel.

Boere verbou gewasse en gebruik afvalprodukte om biometaan te genereer, wat die trekker aandryf, wat op sy beurt help om daardie einste gewasse te verbou. Vir meer inligting kontak jou naaste New Holland-handelaar of skakel Jaco du Preez by 082-524-8898.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0