VIDEO: Nuwe hoogtes vir New Holland met metaangastrekker

Picture1
Jaco du Preez is die bemarkingsbestuurder vir New Holland, Suider Afrika. In hierdie video vertel hy meer oor New Holland se nuwe metaangastrekker.
Hierdie trekker is ideal vir boere met melkboerderye, voerkrale of varkboerderye. Hierdie trekker kan jou basies ‘n hele dag se werk verseker. In terme van kilowatts, is dit presies dieselfde as ‘n normale dieseltrekker. Dit kan ook presies dieselfde take verrig.
New Holland bied ook bystand met opleiding oor hoe metaangas gegenereer kan word.
Besoek www.newholland.com om uit te vind hoe jy kan geld spaar met hierdie trekker.