plaasaanvalle
Dra Maandag swart vir ons land se boere
Maandag, 30 Oktober 2017, gaan nie onthou word as ‘n blou maandag nie, maar wel ‘n swart Maandag in die boeregemeenskap van Suid-Afrika. As jy ‘n boer is, 'n boer ken of ‘n hart het wat uitgaan na ons land se boere moet jy Maandag swart dra om saam[...]
Geweld teen plaasgemeenskappe moet stop
Suid-Afrika kan nie bekostig dat die geweldskultuur in die land plaasgemeenskappe verder teister nie. Plaasaanvalle en die wreedaardigheid daarvan moet deur alle Suid-Afrikaners ten sterkste veroordeel word. “Ons dink aan duisende mede Suid-Afrikaners wat die afgelope jaar hulle lewens weens geweldsmisdade verloor het, 52 moorde per dag! Baie boere[...]
‘n Beloning van R25 000 vir inligting oor die plaasmoord op Ellisras
ʼn Beloning van R25 000 is beskikbaar gestel vir enige persoon wat meer inligting het oor die moordenaars van dr Werner Emslie van Ellisras (Lephalale). Dr Emslie, sy vrou, dr Mariëtte Emslie, en hulle dogter, Barbara, ʼn eerstejaar mediese student aan Tukkies in Pretoria, is verlede Woensdagaand 20 September[...]
53ste plaasaanval in die Vrystaat vir 2017
Volgens die VKB/VL Veiligheidslessenaar se statistiek, het die 53ste plaasaanval van 2017 in die Vrystaat Sondagnag, 24 September 2017, op Johnny Muller van die plaas Kimberley in die Frankfort-distrik plaasgevind. Die lessenaar se inligting dui aan dat hy uitgegaan het om sy bakkie in die motorhuis te trek toe[...]
Plaasaanvalle in Vrystaat raak al meer
Die VKB/VL Veiligheidslessenaar deel graag die volgende statistiese ontleding ten opsigte van plaasaanvalle in die Vrystaat, vanaf 1 Januarie tot 27 Augustus 2017: Altesaam 20 voorvalle het in die Noord-Vrystaat plaasgevind, gevolg deur 18 in die Oos-Vrystaat en 11 in die Suid-Vrystaat. Tydens dieselfde periode verlede jaar het 37[...]