53ste plaasaanval
53ste plaasaanval in die Vrystaat vir 2017
Volgens die VKB/VL Veiligheidslessenaar se statistiek, het die 53ste plaasaanval van 2017 in die Vrystaat Sondagnag, 24 September 2017, op Johnny Muller van die plaas Kimberley in die Frankfort-distrik plaasgevind. Die lessenaar se inligting dui aan dat hy uitgegaan het om sy bakkie in die motorhuis te trek toe[...]