plaasaanvalle

Dringende versoek aan SAPD vir taakspan langs Lesothogrens

Vrystaat Landbou het ’n dringende versoek aan die provinsiale Polisiekommissaris, vir die ontplooiing van ’n taakspan langs die Lesothogrens, gerig. Die versoek is reeds ook deur plaaslike boere aan die Polisie se topstrukture gerig tydens ’n vergadering by die Pekabrug-grenspos op 10 Augustus 2017. Dit volg na ’n ernstige[...]

Vyf gearresteer wat betrokke was by plaasaanvalle

TLU SA is baie in sy skik met die arrestasie van vyf mense in verband met plaasaanvalle in die Tzaneen-omgewing.  Die polisie sê hulle het die vyf gearresteer, en hulle vorm deel van ‘n sindikaat wat plase aanval. Die Adjunk-president van TLU SA en Voorsitter van die Veiligheidskomitee, Henry[...]

Motorfietse brul teen plaasaanvalle

Die lug om Hartbeespoortdam gaan op 16 September 2017 gevul word met die gebrul van motorfietse teen plaasaanvalle. “Die Nasionale Motorfietsvereniging en sy assosiate gaan die dag fondse insamel om boere en plaaswerkers teen plaasaanvalle te help beskerm. Dié fondse sal tydens Agri SA se kongres in Oktober 2017[...]

Twee plaasaanvalle in die Vrystaat in 14 uur

Twee plaasaanvalle het sowat veertien uur uitmekaar in twee verskillende dele van die Vrystaat voorgekom. Volgens die VKB/VL Veiligheidslessenaar se inligting is ses werkers Dinsdag op Johan Botha se plaas, Balitho, naby Clocolan aangeval. Die plaas lê teen Suid-Afrika se grens met Lesotho. Twee mans het omstreeks elfuur vier[...]

NWK dra fondse by ná reeks plaasaanvalle in Noordwes

NWK van Lichtenburg het vandag ʼn kontantbedrag van R25 000 beskikbaar gestel ter ondersteuning van Agri NW se landelike veiligheidsinisiatiewe in die Noordwes-provinsie. Dit volg na altesaam vyf boere in die afgelope drie maande weens plaasaanvalle in Noordwes gesterf het. “Name soos BC Greyling (Sannieshof), Hanno Steyn (Lichtenburg), Patrick[...]

0
Go to Top