twee plaasaanvalle in die Vrystaat
Twee plaasaanvalle in die Vrystaat in 14 uur
Twee plaasaanvalle het sowat veertien uur uitmekaar in twee verskillende dele van die Vrystaat voorgekom. Volgens die VKB/VL Veiligheidslessenaar se inligting is ses werkers Dinsdag op Johan Botha se plaas, Balitho, naby Clocolan aangeval. Die plaas lĂȘ teen Suid-Afrika se grens met Lesotho. Twee mans het omstreeks elfuur vier[...]